Sneeuman
- Lianie May
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/6122025
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C C C C
Verse
C
Ek is soos 'n stoomtrein oppad na jou,
F
Honderd duisend spore se ek's lief vir jou
G F C
Ek wou dit vir jou kry, jy weet ek wou
C
Want iewers in die winter het ek vir jou,
F
Gery tot in die Cederberg se diepste vou
Dm
'N sneeuman het ek daar en dan vir jou gebou
G F G
En in my vrieskas het ek hom gehou
Chorus
C F
Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, se ek's lief vir jou
Dm G F G
Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, bring my terug na jou
C
Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas,
F
Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras
C G F
Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman
C
Ek bring vir jou 'n sneeuman
Verse
C
En ek wil nog altyd, jou terug kan vat,
F
Twintig jaar gelede bly ek oor die pad
G F C
Jy het van my gehou en ek van jou
C
En jy was nog altyd my grootste held,
F
Jy bou vir my 'n sneeuman op die rugbyveld
Dm G
Maar voor ek hom kon sien het hy gesmelt
Chorus
C F
Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, se ek's lief vir jou
Dm G F G
Tjoeke tjoeke tjoe, tjoeke tjoeke Tjoe, bring my terug na jou
C
Ek laai hom op die trein waar hy skaars kan pas,
F
Op Kersfees dag sal ek en hy vir jou verras
C G F
Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman
Bridge
F
Ek hoor die akkoorde
Am
Van jou liefdeswoorde
G F C/E F
Alles vat my terug na jou

Am G F
Ja ek bring vir jou, ek bring vir jou 'n sneeuman
F C
Ek bring vir jou 'n sneeuman