Geskenk Uit Bethlehem
- Lianie May
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/3314527
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C G D G D G Em D G
Vers 1
G Em
In 'n dorpie so klein, voel die wêreld so rein
C G D
En sou Jesus kon sê, soos die wêreld nou lê
G Em
Bring jou kinders na My, laat die liefde hul lei
C D G
Laat hul die ware boodskap kry...
Koor
C G D G
Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
D G
Kinders hoor jy Sy stem
Em D
Dis mos Kersfees nou
C G D G
Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
D G
En Hy dra al die smart
Em D G
Hy's van Beth-le-hem
Vers 2
G Em
In ‘n wêreld so groot, voel die mense die nood
C G D
Maar net Jesus gee hoop, om die lewe te kry
G Em
Bring jou kinders na Hom, laat die liefde hul lei
C D G
Dat hul die ware boodskap kry...
Koor
C G D G
Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
D G
Kinders hoor jy Sy stem
Em D
Dis mos Kersfees nou
C G D G
Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
D G
En Hy dra al die smart
Em D G
Hy's van Beth-le-hem
Interlude
G D G Em G D G Em
Beth-le-hem (Bethlehem)
Brug
C G D G
Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
D G
Kinders hoor jy Sy stem
Em D
Dis mos kersfees nou.
Koor
C G D G
Want die grootste geskenk kom uit Bethlehem
D G
Kinders hoor jy Sy stem
Em D
Dis mos Kersfees nou
C G D G
Want daai grootste geskenk hou jy diep in jou hart
D G
En Hy dra al die smart
Em D G
Hy's van Beth-le-hem











