Ek Het U Lief O Heer
- Leza Liversage
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/9486465
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C#m G#m A (4x)
Verse 1
E C#m E
Jesus, Jesus, die Een na wie ek smag
E C#m A B
Jesus, Jesus, ek bring vir U my hart
C#m G#m A
wat oorloop van liefde en groot bewondering
C#m G#m A B
ontvang nou my offer van woorde as ek sing
Chorus
E
Ek het U lief O Heer
C#m
Ek het U lief O Heer
A B E
Met alles in my, met krag en verstand het ek U lief
E
Ek het U lief O Heer
C#m
Ek het U lief O Heer
A B E
Met alles in my, met krag en verstand het ek U lief
Verse 2
(same as verse 1)