Swem Jannie Swem
- Leon Schuster
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/5850859
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse
A
Ons is in Warmbad hier in die Noord Transvaal.
A
Ons bly hier in ‘n chalet en my pa betaal.
D
My sussie sit haar ice cream in die son en lek,
A
en op die trap sit Jannie hy lyk moeg vir die plek.
E
Net ‘n entjie verder hoor hy skreeu die lewensredder,
A
dat Jannie nou ‘n slag moet swem!
Chorus
A
Hy skreeu swem, swem Jannie swem man swem!
D
swem Jannie swem man swem!
A
swem Jannie swem man swem!
E D A
swem Jannie swem man swem! Jannie wil nie swem nie
Verse
A
Die anties en die oomies uit die oudedoos,
A
Maak die lewensredder sommer moedeloos.
D
Want niemand wil verdrink nie hier op Warmbad,
A
Hulle dryf net op die water en jy mag nie spat.
E
As Jannie op die trappie tog maar net wil swem,
A
Kan hy hom vandag dalk red
Chorus
A
Hy skreeu swem, swem Jannie swem man swem!
D
swem Jannie swem man swem!
A
swem Jannie swem man swem!
E D A
swem Jannie swem man swem! Jannie wil nie swem nie
Verse
A
Jannie kry ‘n plan toe en hy duik daar in,
A
Hy hoor die fluitjie blaas hy hoor hier kom ‘n ding.
D
Sy hande in die lug in en sy voete skop
A
Die lewensredder spring in maar hy kom nie weer op.
E
Toe swem ou Jannie skielik en hy skreeu gee pad!
A
Want die redder verdrink in Warmbad
Chorus
A
Hy skreeu swem, swem Jannie swem man swem!
D
Swem Jannie swem man swem!
A
Swem Jannie swem man swem!
E D A
Swem Jannie swem man swem! Die redder kan nie swem nie!











