Dink Jy Daarem Nog Aan Doc
- Leon Schuster
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/8103042
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
A
Verse 1
A E A
Die game is oor, en ons het ge-faal
E A
Maar hy worrie nie, want hy word goed betaal
E A
Ons verloor nog 'n Springbok kop
E A E
Oh, die dinge het verander, ek verlang na Doc
Chorus
N.C. A
Dink julle darm nog aan my?
E
Daar in die gange van die raadsaal
E
Hoe'd ek jare lank ge-keer vir die val van die amateur
A
Dink julle darm nog aan my?
N.C. A
Dink julle darm nog aan my?
E
Daar op die gras van ou Coetzenburg
E
In my sout het ek jou ge-brei
E
Na 'n Matie met 'n Springboktrui
A
Dink jy darm nog aan my?
Verse 2
A E A
Daar's 'n koning, in sy glas paleis
A E A
'n Belangrike man, hy bol so graag sy vuis
E A
Hy regeer, en hy dikteer
E A
Hy kan louie wie hy wil, al maak dit seer
Chorus
N.C. A
Dink julle darm nog aan my?
E
As die een vir die ander so slegsê
E
Mag ek jou net weer vertel; Jy's nie goter as die spel
A
Dink julle darm nog aan my?
N.C. A
Dink julle darm nog aan my?
E
Het julle my nog nie vergeet nie
E
Stuur tog groete aan Mannetjies Roux, Frik en Mof en ou Jan Boel
A
Dink julle darm nog aan my?
Outro
A
Ja, ons dink steeds aan jou Doc
E
Ons sal jou mos nooit vergeet nie
E
Kaalkop het jy ons vertel, oor die waarheid van die spel
A E
Ons verlang so na jou Doc
A
Dink julle darm nog aan my?











