As Dit Verby Is - Ver 2
- Leah (South Africa)
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/4361927
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Am F Am F
Verse 1
Am F
Elke nou, nou en dan kom iemand wat jou verstaan
G C
Tel jou op, hou jou vas en dan laat hy jou weer gaan
Am F
Soos ’n mooi melodie wat in die geraas verdwyn
G C
Speel jy my, speel jy ons en jou selfsig los net pyn
Chorus
F C
En hoe verduidelik ’n mens wat verlore is
Am G
Hoe begrawe jy iets wat nog lewendig is
C
Dit raak stil as die liefde verby is
F C
En nou kan jy sien hoe die trane net om jou val
Am G
Kan jy hoor hoe praat die mense ’n vreemde taal
F C
Dit sink in as die liefde verby is
Verse 2
Am F
Elke dan, dan en wan kry jy krag om op te staan
G C
Jy sit jou hart op ’n rak en hoop iemand sien dit raak
Am F
En nes ’n lang vasgevang hoop die wolwe slaap vanaand
G C
Maar wats die kans dat as ek huil dat ek die iemand wakker maak
Chorus
F C
En hoe verduidelik ’n mens wat verlore is
Am G
Hoe begrawe jy iets wat nog lewendig is
C
Dit raak stil as die liefde verby is
F C
En nou kan jy sien hoe die trane net om jou val
Am G
Kan jy hoor hoe praat die mense ’n vreemde taal
F C
Dit sink in as die liefde verby is
Bridge
F G Am
En alles raak al minder soos die stilte van jou skinder as jy slaap
F G Am
Die een ding wat jy weet wat erger is dis as die liefde moet vergaan
Chorus
F C
En hoe verduidelik ’n mens wat verlore is
Am G
Hoe begrawe jy iets wat nog lewendig is
C
Dit raak stil as die liefde verby is
F C
En nou kan jy sien hoe die trane net om jou val
Am G
Kan jy hoor hoe praat die mense ’n vreemde taal
F C
Dit sink in as die liefde verby is
Outro
Dm7 G C
Dit sink eers in as die liefde verby is











