Rein
- Kirsten Richard
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/667761
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Am F C E
Verse 1
Am F C E
Dooie nagte, swaar verwagtinge bloei in my skemer.
Am F C E
Rein volmaaktheid by die ruit uit saam die gluur van sonde.
Chorus
Am F C E
Oh ek sweer as ek kon leer sou ek jou red van al jou seer.
Am F C G
Vir 'n ewigheid, 'n splitsekonde van ons, van jou.
Verse 2
Am F C E
Voel die winter, beleef die bloubries dit sal ons verwoes.
Am F C E
Reine woorde, die regte note vir 'n oomblik van skyn.
Chorus
Am F C E
Oh ek sweer as ek kon leer sou ek jou red van al jou seer.
Am F C G
Vir 'n ewigheid, 'n splitsekonde van ons, van jou.
Bridge
F C G
Dalk is ek eendag die goud werd
F C G
wat jy so in oormaat verdien.
F C G
'n Reuse oorskatting van myself.
F C G
'n Kleine kleine mens wat als wil sien.
Chorus
Am F C E
Oh ek sweer as ek kon leer sou ek jou red van al jou seer.
Am F C G
Vir 'n ewigheid, 'n splitsekonde van ons, van jou.