Ons Is Groot
- Kirsten Richard
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/778189
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
Em C
Totsiens vreemdeling
G D
Sien jou seker dan eendag weer
Em C G D
Miskien kan ons dan weer probeer
Em C
Jy kan dit seker maar op my blameer
G D Em
Maar hoekom staan ek dan hier en begeer
C G D
Begeer begeer
Pre-Chorus
Em C
‘n Hart, ‘n siel, ‘n engel in my bed
G D
Wat magteloos probeer om my te red
Em C
Dis te laat vir jou, Te laat vir my
G D
Te laat vir ons om die waarheid te vermy
Chorus
Em C
Ons is groot
G D
Ons is groot
Em C
Ons is groot
G D
Ons is groot
Verse 2
Em C
Ek los my naam vir jou
G D Em C
Ingekerf en uitgekap in ‘n muur
G D
Jou muur
Em C
Ek skryf ‘n brief vir jou
G D
Maak als reg, eks klaar geveg
Em C G D
Maar weer gooi jy dit weg
Pre-Chorus
Em C
‘n Hart, ‘n siel, ‘n engel in my bed
G D
Wat magteloos probeer om my te red
Em C
Dis te laat vir jou, Te laat vir my
G D
Te laat vir ons om die waarheid te vermy
Chorus
Em C
Ons is groot
G D
Ons is groot
Em C
Ons is groot
G D
Ons is groot
Outro
Em C
Ek stuur my groete vir jou
G D
Liefde ook, of ek sou ook wou
Em C G
Maar vir nou sê ek goodbye vir jou











