Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/8756861
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
G Am Em C
Agter 'n stuurwiel tel ek straatligte pedale plat oppad na jou.
G Am Em C
Ek gorrel woorde in my kop rond, dink aan stories wat ek weet jy van sal hou.
G Am Em C
Die horlosie se dis laat, maar wat is tyd as twee harte moet praat?
G Am Em C
So maak die deur oop, nooi my in met daai glimlag wat my siel so raak en se my
Pre-Chorus
G Am Em C
Wie is hy en wat het hy wat ek nie het?
G Am Em C
Was dit ek? Was dit net jy wat wou klim in 'n bed sonder my?
Chorus
G Am Em C
Mia, waar was jy?
G Am Em C
Ek sal wag, regdeur die nag agter jou aan ry.
G Am Em C
Mia, waar was jy?
G Am Em C
Vertel jou stories wat ek nie glo nie; sal 'n antwoord kry.
Verse 2
G Am Em C
Agter op jou stoep staan ons en sing, dit klink op noot.
G Am Em C
Jou stem klink bekend, maar die mens agter dit is dood.
G Am Em C
En jou honde blaf soos mense wat ons voorse en als wil leer,
G Am Em C
maar waar is hulle nou terwyl ons huil saam die mense wat seer het?
Pre-Chorus
G Am Em C
Maar wie is hy en wat het hy wat ek nie het?
G Am Em C
Was dit ek? Was dit net jy wat wou klim in 'n bed sonder my?
Chorus
G Am Em C
Mia, waar was jy?
G Am Em C
Ek sal wag, regdeur die nag agter jou aan ry.
G Am Em C
Mia, waar was jy?
G Am Em
Vertel jou stories wat ek nie glo nie: sal 'n antwoord kry.
C G
Al maak dit seer diep binne my.











