Cest La Vie
- Kevin Leo (South Africa)
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/224910
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Ab Ab
Verse 1
Ab Fm
Die blou trein gooi sy skadu so oor die gruis
Bbm Eb
Waar na waar, het jy verhuis
Ab Fm
Deur die klikke-klak wat klop tot in die Kaap
Bbm Eb
Mag jy lekker eet, mag jy lekker slaap
Pre chorus
Fm Db
Soos die swaar yster wiele
Eb Ab
Wat nes tande begin kners
Fm Db
Rol jou laaste paar woorde
Eb Ab
Tussen trane uitgepers
Db Eb Ab
In afskeidskoor wat draai in my oor
Chorus
Ab
Sê, c'est la vie
Eb Ab
As jou hartseer pla
Fm
Sê, c'est la vie
Db Eb
As die mense vra
Ab
Sê, c'est la vie
Eb Ab
Want dit raak hulle nie
Db
Dis tussen jou en my die
Eb Ab Ab Ab
Sê, c'est la vie
Verse 2
Ab Fm
Ons twee spruite skop 'n bal voor in die straat
Bbm Eb
En ek roep hul in, want dit word al laat
Ab Fm
Maar my gedagtes slinger saam al langs die lyn
Bbm Eb
Kroonstad verby, naby Bloemfontein
Pre-chorus
Fm Db
Tussen hemp stryk en badtyd
Eb Ab
Word daar skoene afgestof
Fm Db
En ek help met hul huiswerk
Eb Ab Db
Tot my hoofpyn wil ontplof oor my moeë brein
Eb Ab
Spoel jou refrein
Chorus
Ab
Sê, c'est la vie
Eb Ab
As jou hartseer pla
Fm
Sê, c'est la vie
Db Eb
As die kinders pla
Ab
Sê, c'est la vie
Eb Ab
Dis nie net my skuld nie
Db
Dis nie net jou skuld nie
Eb Ab Eb/G
Sê, c'est la vie
Bridge
Fm Db Eb Eb/G Ab
My dollevaart die donker in die nag die Groot Karoo
Ab/C Db Eb Db Eb Ab
En skommel onder sterreprag wat waai en wink daarbo
Fm Db Eb Ab
'n Las is weer die twyfel trekke laas rooi sinjaal
Db Db Eb E
en dan's dit groen, die drywer fluit finaal
Chorus
A
Sê, c'est la vie
E A
As jou hartseer pla
F#m
Sê, c'est la vie
D E
As die kinders vra
A
Sê, c'est la vie
E A
Daar's geen antwoord nie
D
Daar is geen antwoord nie
E A
Sê, c'est la vie
D
Daar is geen antwoord nie
E F#m F#m/D#
Sê, c'est la vie
D
Daar is geen antwoord nie
E A
C'est la vie











