Kaap
- Jan Blohm
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/3268936
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C C C C
Verse
C
So baie wat ek wou sê
C G
So baie wat ek wou hê maar tussen my en jou
Sal ek als neer lê
G
As dit is wat jy wil hê
F
En ek soek jou hier
In ‘n melodie C
C F
En ek soek jou hier
G
Want tussen my en jou
Pre-Chorus
F
Is die Kaap
Chorus
F C
Nie diese'lle sonder jou nie
C C C
Die lug is nie so blou nie
F
En jou naam
F C
Steel die sterre uit die hemel
C G
Gee my lewe gee my dié wil
G F
Harte breek soms in Desember
F C
Stuur my groete aan jou mense
Bridge
C
Soveel wat ek wil sê
C G
Honde wat slaapend lê tussen my en jou
G
Staan op groet die dag
G
Die liefde sal vir niemand wag
F
En ek soek jou hier
C
In ‘n melodie
F
En ek soek jou hier
F G
Want tussen my en jou
Pre-Chorus
F
Is die Kaap
Chorus
F C
Nie diese'lle sonder jou nie
C
Die lug is nie so blou nie
F
En jou naam
F C
Steel die sterre uit die hemel
G
Gee my lewe gee my die will
G F
Harte breek soms in Desember
F G
Stuur my groete aan jou mense 3x











