Doenit Als Vir Liefde
- Ivan Roux
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/1639061
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
G C
G
Verse 1
G C
Ek voel hoe vat jy, Jy soek dit by my
D
Jys net so sexy Soos liewe heksie met ‘n besemstok
G D
Kap ons dit om die blok
Verse 2
G
Kom bietjie nader, Eks jou kersvader
C
Jys my vakansie, my assuransie
D
As ons bumpers stamp
Gaan hierdie sirkus aan en aan
Chorus
G C
Ons doenit als vir liefde Baby ek voel jou beat
D
Dis liefde met skop en skiet
C G
Jys my beauty en eks jou beast
D
Wohoho
G
Ons doenit als vir liefde
C
Die cellar is klaar getrek
D
Die koeel is al deur die kerk
C G
Hierdie sirkus maak ons liefde sterk
Verse 3
Jys medikasie, tot in my glasie
C
My lisensie, my advertensie
D G D G
op jou Instagram is ek jou grootste fan
Verse 4
G
Jys my kondisie, bel die polisie
C
My favourite pizza, klavier se lisa
D
Dis ‘n sirkus lief
Stop dit asseblief blief blief
Chorus
G C
Ons doenit als vir liefde Baby ek voel jou beat
D
Dis liefde met skop en skiet
C G
Jys my beauty en eks jou beast
D
Wohoho
G
Ons doenit als vir liefde
C
Die cellar is klaar getrek
D
Die koeel is al deur die kerk
C G
Hierdie sirkus maak ons liefde sterk
Bridge
Em C G D
Jys my morfien, my kaffien
Em C G D
Jou rollercoaster pomp adrenalien
Chorus
E A D
Ons doenit als vir liefde Baby ek voel jou beat
F#m E
Dis liefde met skop en skiet
D
Jys my beauty en eks jou beast
E
Wohoho
D A
Ons doenit als vir liefde
D
Die cellar is klaar getrek
F#m E
Die koeel is al deur die kerk
D A E
Hierdie sirkus maak ons liefde sterk
D A
Hierdie sirkus maak ons liefde sterk











