Laaste Asem
- Hulle
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/773950
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Eb Bb Eb Ab Eb Eb
Verse 1
Eb
Wat het ek reg gedoen om jou nou hier by my te he
Eb
Want jy verdien so baie meer as wat ek doen en se
Ab Bb Eb
Al wat ek weet is dat niemand, jou so lief sal kry
Verse 2
Eb
As daar 'n woord of 'n begrip was vir wat liefde is
Eb
Sal dit 'n foto wees van wat jy sien in my gesig
Ab Bb Eb
Want wat ek weet is ek het my doel, in jou gekry
Bb Ab Eb
Ja, wat ek weet is ek het my doel in jou gekry
Chorus
Bb Ab Eb
As jy jou laaste asem uitblaas, wil ek jou hand vashou
Bb Ab Eb
En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou
Cm Ab Eb
Als van my, tot die dood ons skei, is joune
Bb Ab Bb Eb
Oh oh my laaste asem sal behoort aan jou
Verse 3
Db
Ek proe jou liefde op my lippe as jy my so soen
Db
Maak my seker oor wat ek en jy vanaand wil doen
Gb Ab Db
Geen vraag of woorde ek het geen nuut, wat ek kan gee
Verse 4
Db
Ek kyk vir jou, jy kyk vir my ons weet wat ons wil hê
Db
En ek sê dankie daarvoor elke aand in my gebed
Gb Ab Db
Jy maak my sterkter, maak my beter, deur net hoe jy te wees
Ab Gb Db
Oh oh jy maak my sterker, maak my beter, deur net hoe jy te wees
Chorus
Ab Gb Db
As jy jou laaste asem uitblaas, wil ek jou hand vashou
Ab Gb Db
En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou
Bbm Gb Db
Als van my, tot die dood ons skei, is joune
Ab Gb Ab
Oh oh my laaste asem sal behoort aan jou
Bridge
Db
Wat het ek gedoen om jou by my te hê
Gb Ab Db
Ek het myself in jou gekry
Ab Gb Db
Want, jy maak my sterker maak my beter, deur net hoe jy te wees
Chorus
N.C. Bb Ab Eb
As jy jou laaste asem uitblaas, wil ek jou hand vashou
Bb Ab Eb
En as ek my laaste woorde sê dan moet hulle gaan oor jou
Cm Ab Eb
Als van my, tot die dood ons skei, is joune
Bb Ab Bb Cm Bb Eb
Oh oh my laaste asem sal behoort aan jou
Ab Bb
My laaste asem sal ek gee
N.C.
Sal ek gee
Eb
Vir jou
Outro
Eb Bb Eb Ab Eb Eb