Ek En My Huis
- Heinz Winckler
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/860591
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
N.C.
Ek en my huis sal die Here dien
Em D C Em D C
Oh Oh Oh Oh Oh Oh
Verse 1
Em D C
Eendag nie te lank gelede
Em D C
Het ek net gedoen wat ek wou
Em D C
Wanneer iets vir my lekker gevoel het
Em D C
Sou ek dit doen sonder om te berou
Pre-Chorus 1
C D
Maar ek is deur Sy bloed vergewe
Em D
Sy lig het kom skyn op my lewe
N.C.
So ek sing ...
Chorus
G
Ek en my huis sal die Here dien
Em
Ek en my huis sal die Here dien
D
Tot die dag dat ons
C G
Vir Jesus op die wolke sien
N.C.
Ja ek sing ...
G
Ek en my huis sal vir niks terugstaan
Em
Ek en my huis sal ons nooit kan skaam
D
Vir die goeie nuus
C G
Wat altyd sal vooruitgaan
Em D C Em D C
Oh Oh Oh Oh Oh Oh
Verse 2
Em D C
'n Honderd en nog tagtig grade
Em D C
Moes ek draai van die ou mens in my
Em D C
Na lewe en liefde in oorvloed
Em D C
Na ons Vader se Lig Koninkryk
Pre-Chorus 2
C D
Ons Hemelse Vader vergewe
Em D
Steek jou hand op en kies nou die lewe
N.C.
En sing saam ...
Chorus
G
Ek en my huis sal die Here dien
Em
Ek en my huis sal die Here dien
D
Tot die dag dat ons
C G
Vir Jesus op die wolke sien
N.C.
Ja sing saam ...
G
Ek en my huis sal vir niks terugstaan
Em
Ek en my huis sal ons nooit kan skaam
D
Vir die goeie nuus
C G
Wat altyd sal vooruitgaan
Bridge
Am Em D
Al kom die storms en die donker dae
Am Em D
Sal ons bly klou aan die ewige rots, Seun van Dawid
N.C.
En sing saam ....
Chorus 2
G
Ek en my huis sal die Here dien
Em
Ek en my huis sal die Here dien
D
Tot die dag dat ons
C G A
Vir Jesus op die wolke sien
A
Ek en my huis sal die Here dien
F#m
Ek en my huis sal die Here dien
E
Tot die dag dat ons
D A
Vir Jesus op die wolke sien
N.C.
En sing saam ...
A
Ek en my huis sal vir niks terugstaan
F#m
Ek en my huis sal ons nooit kan skaam
E
Vir die goeie nuus
D A
Wat altyd sal vooruitgaan
Tag
A
Ek en my huis
A
Ek en my huis
A
Ek en my huis sal die Here dien











