Haas Das Se Nuuskas
- Groep Twee
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/7814101
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
| D | D7 | A | % |
| D
Chorus
D A
Ons kyk na Haas Das se nuuskas, Dinsdagaand om ses
D
Ons kyk na Haas Das se nuuskas, dis die grootste pret
A
Ons kyk na Haas Das se nuuskas, groot en klein kyk saam
D
Al die nuus uit diereland bring Haas Das vannaand
Verse 1
A
Hasie Kwassie, groot lawaai, hardloop dat dit kraak
D
Maar Skillie het die geelwortels oor sy pad gesaai
D7 D
Hasie eet hom trommedik en raak toe aan die slaap
A
En Skillie word ongeregistreerder sport se eerste kandidaat!
Chorus
D A
Ons kyk na Haas Das se nuuskas, Dinsdagaand om ses
D
Ons kyk na Haas Das se nuuskas, dis die grootste pret
A
Ons kyk na Haas Das se nuuskas, groot en klein kyk saam
D A D
Al die nuus uit diereland bring Haas Das vannaand
Verse 2
A
Groot oom Vlapoor Olifant, het 'n chreche begin
D
Waar al die dierekindertjies saam kan speel en sing
D7
Maar die stoute apies het vir dae lank geraai;
A D
Sou hulle aan oom Olifant se slurp of stertjie swaai?
Chorus
D A
Ons kyk na Haas Das se nuuskas, Dinsdagaand om ses
D
Ons kyk na Haas Das se nuuskas, dis die grootste pret
A
Ons kyk na Haas Das se nuuskas, groot en klein kyk saam
D A D
Al die nuus uit diereland bring Haas Das vannaand
Verse 3
A
Piet Muis het die laar berig haastig ingebring
D
Die stoeigeveg op Leeupark is nou net die ding
D7
Droster die Renoster het vir Krokkie uitgedaag
A D
En niemand weet ou Krokkedil, gaan 'n masker dra
Chorus
D A
Ons kyk na Haas Das se nuuskas, Dinsdagaand om ses
D
Ons kyk na Haas Das se nuuskas, dis die grootste pret
A
Ons kyk na Haas Das se nuuskas, groot en klein kyk saam
D B7
Al die nuus uit diereland bring Haas Das vannaand
Outro
B7
Ons kyk na Haas Das se nuuskas, Dinsdagaand om ses
E
Ons kyk na Haas Das se nuuskas, dis die grootste pret
B
Ons kyk na Haas Das se nuuskas, groot en klein kyk saam
E B7 E