Ek Is Lief Vir Die Wêreld
- Groep Twee
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/1619921
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
| A | A7 | A | A7 |
| A | A7 | A | E |
| A
Verse 1
A
Liefde kom, liefde gaan
E
Dis 'n blywende sirkel
A
Wat ons nie verstaan
A
Jare kom, jare gaan
E
My liefde vir jou
A
Sal nooit vergaan
Chorus
A
Ek is lief vir die wêreld
A
Ek is lief vir die wind
E
Want my ware liefde
A
Het ek reeds gevind
A
Ek is lief vir die wêreld
A
Ek is lief vir die wind
E
Want ons troue liefde
A
Sal ons altyd bind
| A | A7 | E | A |
Verse 2
A
Jare kom, jare gaan
E
Drome van gister
A
Is nou reeds waar
A
Liefde kom, liefde gaan
E
My liefde vir jou
A
Sal nooit vergaan
Chorus
A
Ek is lief vir die wêreld
A
Ek is lief vir die wind
E
Want my ware liefde
A
Het ek reeds gevind
A
Ek is lief vir die wêreld
A
Ek is lief vir die wind
E
Want ons troue liefde
A D A E
Sal ons altyd bind
Bridge
E
Jy is die sonskyn in my lewe
A D A E
Die liefde, die blydskap, die vreugde
E
Jy vul my lewe met jou liefde
A D A
Daarom het ek geluk gevind
| A | A7 | E | A |
Verse 3
A
Liefde kom, liefde gaan
E
Dis 'n blywende sirkel
A
Wat ons nie verstaan
A
Jare kom, jare gaan
E
My liefde vir jou
A
Sal nooit vergaan
Chorus
A
Ek is lief vir die wêreld
A
Ek is lief vir die wind
E
Want my ware liefde
A
Het ek reeds gevind
A
Ek is lief vir die wêreld
A
Ek is lief vir die wind
E
Want ons troue liefde
A D A
Sal ons altyd b - i - nd











