Dink Jy Darem Nog Aan My
- Groep Twee
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/808713
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
| D | % | A | D | 2x
| D A | % |
Verse 1
A D
Jare gaan so snel verby
A D
Maar dit wek in my steeds meer verlange
D A D
Waarom moes ons afskeid neem?
D A D
Waar is al ons tere liefde heen?
Chorus
N.C. D
Dink jy darem nog aan my,
A
Al die lang en eensaam aande?
A
En onthou jy elke jaar
A
Ons belofte aan mekaar?
D
Dink jy darem nog aan my?
N.C. D
Dink jy darem nog aan my?
A
Het jy my nog nie vergeet nie?
A
Want die jare gaan verby
A
Sal ons liefde steeds nog bly?
D
Dink jy darem nog aan my?
Interlude
| D | % | A | D | 2x
Verse 2
A D
Is dit nou al reeds te laat?
A D
Bring die jare vir ons dan meer smarte
D A D
Die geluk is nou verby
D A D
Want dis net bedoel vir jonger harte
Chorus
N.C. D
Dink jy darem nog aan my,
A
Al die lang en eensaam aande?
A
En onthou jy elke jaar
A
Ons belofte aan mekaar?
D
Dink jy darem nog aan my?
N.C. D
Dink jy darem nog aan my?
A
Het jy my nog nie vergeet nie?
A
Want die jare gaan verby
A
Sal ons liefde steeds nog bly?
D
Dink jy darem nog aan my?
Outro
| D | % | A | D | 2x











