Haai Casanova
- Glenys Lynne
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/441150
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
| A | % |
Verse 1
A D A
Haai Casanova, waar is sy dan nou?
E
Sy wat jou nooit sal laat staan.
D E D
Ek het jou gewaarsku jy was pure man.
A E A
Haai Casanova, sien ek dalk 'n traan?
Verse 1
A D A
Haai Casanova, hoe lyk dit vir my?
E
Jy het jou sjarme verloor.
D E D
ou skouers die hang nou, jou oë is vaal.
A E A
Haai Casanova, wat is van jou oor?
Chorus
E
La, la, le, la, la, la, la
A
Sy was een te veel.
E
La, la, le, la, la, la, la
A
Sy't met jou gespeel.
E
La, la, le, la, la, la, la
A
Kom spog dan nou weer.
E
La, la, le, la, la, la, la
A
Of het jy verleer?
Post-Chorus
D A E A
Haai Casanova, jy was so verwaan.
D A
Vol selfvertroue.
A E A
Die man elke aand.
Interlude
| A | % |
Verse 3
A D A
Haai Casanova, sit neer daardie glas.
E
Sorge kan jy nie verdrink.
D
Waar is jou geliefdes?
E D
Jou praatjies was leeg?
A E A
Haai Casanova, ek moet dit weer klink.
Verse 4
A D A
Haai Casanova, ek het ek jou gesê.
E
Dat ek jou val kon voorsien.
D
Jou wou my nie glo nie.
E D
Nou is dit te laat.
A E A
Haai Casanova, jy het dit verdien.
Chorus
E
La, la, le, la, la, la, la
A
Sy was een te veel.
E
La, la, le, la, la, la, la
A
Sy't met jou gespeel.
E
La, la, le, la, la, la, la
A
Kom spog dan nou weer.
E
La, la, le, la, la, la, la
A
Of het jy verleer?
Post-Chorus
D A E A
Haai Casanova, jy was so verwaan.
D A
Vol selfvertroue.
A E A
Die man elke aand.
Chorus
E
La, la, le, la, la, la, la
A
Sy was een te veel.
E
La, la, le, la, la, la, la
A
Sy't met jou gespeel.
E
La, la, le, la, la, la, la
A
Kom spog dan nou weer.
E
La, la, le, la, la, la, la
A
Of het jy verleer?
Outro
E
La, la, la, la, la, la, la
A
Sy was een te veel.











