Meneer
- Glaskas
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/7088281
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C#m A E B
Verse 1
C#m A
Kan jy nie sien, dat ons wêreld heeltemal stukkend is nie?
E B
My vriend, kom wys my bevryding asseblief
C#m A E
Ek is oorlaai met bekommernis en eensame onsekerheid
B
Gun my 'n kans om vir regverdigheid te pleit
Pre-Chorus
C#m A
Moet my asseblief nie in hulle boksie plaas nie
E B
Ek, ek is anders, ek glo - ek glo in 'n hoopvolle generasie
Chorus
E B
Meneer kom cure hierdie land, asseblief
A B
Meneer kom cure hierdie land, asseblief
E B
Meneer kom cure hierdie land, asseblief
A B
Want ons strate en oe en harte is hopeloos verlate
C#m A E B
Verse 2
C#m
Jy sal nie sien
A E
As jy aanhou kyk deur die verlede se stukkende oe nie
B
Meneer kom cure my seer, asseblief
C#m A
Jy sal nie sien, as jy nie om jou begin kyk nie
E B
Meneer, se my ek is meer as net naive
Pre-Chorus
C#m A
Moet my asseblief nie in hulle boksie plaas nie
E B
Ek, ek is anders, ek glo - ek glo in 'n hoopvolle generasie
Chorus
E B
Meneer kom cure hierdie land, asseblief
A B
Meneer kom cure hierdie land, asseblief
E B
Meneer kom cure hierdie land, asseblief
A B
Asseblief
C#m A E B
Asseblief











