Goliat
- Ghapi
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/3351701
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
G
Twee uur in die oggend het die mis verdwyn
G
Die vyand het soos skadus in die maan verskyn
G
My hart het geklop want ek het geweet dis oorlog
Verse 2
G
Soos Goliat wat troon en voor Dawid staan
G
Of Pretorius op sy knieë wat voor God moes gaan
G
Here hier's 'n oormag wat hier voor my staan
G
Wat ookal gebeur ek weet waarheen ek gaan
Verse 3
G
My vrou en my kinders is waarvoor ek veg
G
Die grond onder my voete is my volk se reg
Em
My are is geweef in 'n koringland
C
Vir 'n oomblik sien ek weer
Hoe staan ons hand aan hand
Verse 4
G
Die dreun van die dromme wat my oor verdoof
G
Ek is nie meer bang nie, ek het net geloof
Em
My hart klop in my keel, ek wag vir die woord
C
Dis oorlog
Chorus 1
G
Laat Goliat kom
G
Die Dawid binne my is reg vir hom
Em
Siener het dit lank terug opgesom
C
Kom ons staan nou saam as een groot volk
Laat Goliat kom
G Em
Oooo oh
C
Laat Goliat kom
G
Oooo oh
Verse 5
G
Siener het gesê as die ys gaan stamp
G
Met die inval in Europa deur die immigrant
Em
Die Weste vir die Ooste teen sy wapens kant
C
Die boerevolke steier onder Baal se hand
Verse 6
G
Die skrif is aan die muur en as jy wakker word
G
Dan stop ons in die middel van 'n massamoord
Em
Die helde wat ons was sal ons weer moet word
C
Die tyd sal vir ons wys dis oorlog
Chorus 2
G
Laat Goliat kom
G
Die Dawid binne my is reg vir hom
Em
Siener het dit lank terug opgesom
C
Kom ons staan nou saam as een groot volk
G
Laat Goliat kom
G
Die Dawid binne my is reg vir hom
Em
Siener het dit lank terug opgesom
C
Kom ons staan nou saam as een groot volk
Laat Goliat kom
G Em
Oooo oh
Laat Goliat kom
C G
Oooo oh
Interlude
G Em C G
Oooo oh, Oooo oh
Chorus 3
G
Laat Goliat kom
G
Die Dawid binne my is reg vir hom
Em
Siener het dit lank terug opgesom
C
Kom ons staan nou saam as een groot volk
Laat Goliat kom
G Em
Oooo oh
Laat Goliat kom
C G
Oooo oh
Tag
G Em
Oooo oh
Laat Goliat kom
C G
Oooo oh











