Beautiful In Beaufort-Wes
- Gert Vlok Nel
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/56501
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Inspeel
| A | % | E | A -
Vers 1
A
En jy was beautiful in Beaufort-Wes
En ek was so verskrik, verskriklik life vir jou
E
En jy het op grafte en op treine
A
Ford Fairlain - lain - lain se agterseats gevry
En nou is jy en jou man both computer analysts
E A
En laas winter you tried to cut above wrists en nou skryf jy vir my
Koor
A
Jy kan nie meer slaap nie, nie meer lag nie
E
Nie meer iets vir jouself doen nie
A
Nooit ooit weer vir my soen nie
Vers 2
A
En mooi mooi mooi was jou woorde ook
Terwyl jy menthol sigarette rook
E
En daai sweet sweet dinge vir my sê
A
Terwyl jy sweet sweet in my arms lê
En die presiese woorde het ek presies vergeet
E A
Ek onthou net die rook en die sweet in Beaufort-Wes
En jou kaal liggaam onder 'n koel summer cotton dress
Koor
A
Nie meer slaap nie, nie meer lag nie
E
Nie meer iets vir mekaar doen nie
A
Nooit ooit weer vir jou soen nie
Vers 3
A
En dis miskien soos 'n storie uit die huisgenoot
Maar jy't een aand skielik vir my weggestoot
E
En in die rear view mirror jou gesig gekyk
A
En gesê "miskien moet ek gelukkiger lyk
Daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie
E
En ek het gevoel hoe my hart losruk uit my lyf
A
En soos 'n roeiboot in die rivier af dryf
Koor
A
En kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie
E
Nie meer iets ooits reg doen nie
A
Nooit ooit weer vir jou soen nie
Harmonika Solo
| A | % | E | A -
Vers 4
A
En die laaste herhinnering waar oor ek sing
Is toe ek en jy melktrein aan en aan in die nag in ry
E
To an-der-kant die ding dong gong
A
Van die breakfast waiter in die gang verby
En dit was my wake up call my life
E
Jy't gesê wees asseblief life vir my
A
Maar ek het gedroom hoe ons in Beaufort-Wes gaan woon
En ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag nie,
E
Nie meer so iets doen nie
A
Nooit ooit weer vir jou soen nie
Harmonika Solo
| A | % | E | A -
Uitspeel
A
Nie meer slaap nie, nie
A
Meer lag nie, nie
A
Meer so iets doen, nie
A
Nooit ooit weer vir jou soen











