Hoekom
- Elizma Theron
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/828414
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
A
Verse 1
A D
Nog nooit het iemand my so aangeraak nie
Bm E
Nog niemand het so mooi met my gemaak nie
C#m7 F#
Nog nooit het ek my hart so oopgemaak nie
Bm E
Nog nooit het ek 'n mens so liefgehad nie
E
So liefgehad nie
Chorus
E A
Hoekom dan nou?
A
Hoekom alweer?
A D
Hoekom maak jy my so seer? (So seer)
Bm E
Hoekom is ek die laaste een om te hoor?
E A
Hoe kom ek hieroor?
A
Hoe kom ek verby?
A D
Hoekom doen jy dit aan my?
Bm
Hoekom hoor ek dan nou eers
D E
Dis verby?
Refrain
D
Hoekom?
D E A
Hoekom doen jy dit aan my?
Verse 2
A D
Jy't gesê jy bly veraltyd myne
Bm Bm7 E
Jy het my gebreek so deur die lyne (Die lyne)
C#m7 F#
Jy't gesê jy sal my nooit seermaak nie
Bm E
Nog nooit het jy 'n mens so lief gehad nie
E A
So lief gehad nie
Chorus
E A
Hoekom dan nou?
A
Hoekom alweer?
A D
Hoekom maak jy my so seer?
Bm E
Hoekom is ek die laaste een om te hoor?
E A
Hoe kom ek hieroor?
A
Hoe kom ek verby?
A D
Hoekom doen jy dit aan my?
Bm
Hoekom hoor ek dan nou eers
D E
Dis verby?
Verse 3
F#m
Jy't my lewe ingestap
C#m
My wêreld gesteel
F#m C#m
Elke stowe straatjie, krom ou draadjie met my gedeel
G#m E
Om te weet dat ek aan jou oorskiet sal moet dra
G#m F#
Om te weet dat jy sal aangaan
F#
Selfs al sal ek jou nou vra
Chorus
F# B
Hoekom dan nou?
B
Hoekom alweer?
B E
Hoekom maak jy my so seer?
C#m F#
Hoekom is ek die laaste een om te hoor?
F# B
Hoe kom ek hieroor?
B
Hoe kom ek verby?
B E
Hoekom doen jy dit aan my?
C#m
Hoekom hoor ek dan nou eers
C#m F#
Dis verby?
Outro
E
Hoekom?
E F# B
Hoekom doen jy dit aan my?











