Wonder Bo Wonder - Ver 2
- Die Heuwels Fantasties
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/4832071
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
G
Jy kan sê dis alles toeval
Em D G
Dis maar soos dit is
C G
Twee mense wat mekaar ontmoet
Am7 D
Deur die noodlot so beslis
G
Ek was al vantevore
Em D G
Hier waar ons ons bevind
C G
Waar mens ewigdurig trou beloof
Am7 D
Maar jy's later onbemind
Pre-chorus
C Bm
Maar jy trek my soos die maan
Am7 D G
Die gety se eb en vloed
C Bm
Jy laat my dalk weer glo
Am7 D
En jy gee my dalk weer moed
Chorus
G Cadd9 G Em A
Want wonder bo wonder, uiteraard onbeplan
C Am7 D G
Hoe vat ons nou hierdie ding verder en hoe keer ons dit dan
G Cadd9 G Em A
Wonder bo wonder, uiteraard onbeman
C G Em
As alles weer in mekaar inval
G C D G
sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel
Verse 2
G
So word 'n mens versigtig
Em D G
So word mens katvoet wys
C G
As almal iewers heengaan
Am7 D
Bly jy dikwels tuis
G
Want jy't later te veel letsels
Em D G
wat soos soeweniers die hart
C G
Laat huiwer en versigtig maak
Am7 D
Jy hou hom liefs apart
Pre-chorus
C Bm
Maar jy trek my soos die maan
Am7 D G
Die gety se eb en vloed
C Bm
Jy laat my dalk weer glo
Am7 D
En jy gee my dalk weer moed
Chorus
G Cadd9 G Em A
Want wonder bo wonder, uiteraard onbeplan
C Am7 D G
Hoe vat ons nou hierdie ding verder en hoe keer ons dit dan
G Cadd9 G Em A
Wonder bo wonder, uiteraard onbeman
C G Em
As alles weer in mekaar inval
G C D G
sal jy my oortuig om die stukke weer op te tel











