Pille Vir Kersfees
- Die Heuwels Fantasties
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/671450
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Pre
Verse
D F#min
Bmin
Dis snaaks hoe hierdie gebou
A
Sy arms om my en jou kan toevou
G D Bmin
Terwyl die elektriese wolk kombers
Kom sweef oor die platberg en
A G
Ons veilig vashou
D
Om die brandstigting te aanskou
G D
Ek soek pille vir Kersfees
A
Vir my gekerfde senuwees
G
Niks wat 'n tydjie by die see
D A
Nie kan genees
Bmin A
Maar wie soek pille vir Kersfees?
D G
Hang af by wie se huis ek gaan wees
Bmin A
'n Prys promosie fenomeen
G
So baie om voor dankbaar te wees
Alomteenwoordig,
Jou naasbestaande eis
Verdraagsaamheid,
Maar tree oorbodig op
In hierdie tyd van samesyn
Stralejakker, spyseniere,
Bacchus en al sy vriende
Ek soek pille vir Kersfees
Vir my gekerfde senuwees
Niks wat 'n tydjie by die see
Nie kan genees
Maar wie soek pille vir Kersfees?
Hang af by wie se huis ek gaan wees
'n Prys promosie fenomeen
So baie om voor dankbaar te wees
A
As jou tuiste is
Bmin
Waar jou hart is
G
Wat wil dan hier uitbreek
Uit my borskas uit
Emin F#min
Geneties gelaai om te ontsnap
G
Die plasma wat spoeg
'n Wemelende massa
Te veel skade aangedoen
Ek soek pille vir Kersfees
Vir my gekerfde senuwees
Niks wat 'n tydjie by die see
Nie kan genees
Maar wie soek pille vir Kersfees?
Hang af by wie se huis ek gaan wees
'n Prys promosie fenomeen
So baie om voor dankbaar te wees











