Niks En Nêrens
- Die Heuwels Fantasties
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/6107481
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C G D G
Verse 1
C G D G
So vêr gery, skool is uit
C G D G
En ek's 'n passasier, slaap teen die ruit
C G D G
Dit voel veilig hier tussen niks en nêrens nie
C G D G
Ek gaan nêrens nie
Chorus
C G D G
Ek gaan nêrens nie, nêrens nie
C G
Solank jy weet waar ek is
D G
Sal jy weet waar die huis is
C G
Jy gaan nêrens nie
D G
Tussen niks en nêrens nie
C G D C
Solank jy langs my is, is dit waar die huis is
Bridge
C G D G
C G D G
Verse 2
C G D G C G D G
Koel water, die familie, jy en die kleintjies en ons diere
C G
Jy weet altyd wat om te doen
D G C G D G
Jy weet mos altyd wat om te doen
Chorus
C G D G
Ek gaan nêrens nie, nêrens nie
C G
Solank jy weet waar ek is
D G
Sal jy weet waar die huis is
C G
Jy gaan nêrens nie
D G
Tussen niks en nêrens nie
C G D C
Solank jy langs my is, is dit waar die huis is
Bridge
C G D G
C G D G
Chorus
C G D G
Ek gaan nêrens nie, nêrens nie
C G
Solank jy weet waar ek is
D G
Sal jy weet waar die huis is
C G
Jy gaan nêrens nie
D G
Tussen niks en nêrens nie
C G D C
Solank jy langs my is, is dit waar die huis is
Outro
C G D G
Nah nah naaaaah nanah nah nah
C G D G
Tussen niks en nêrens nie
C G D G
Nah nah naaaaah nanah nah nah
C G D G
Tussen niks en nêrens nie
C G D G
Nah nah naaaaah nanah nah nah
C G D C
Tussen niks en nêrens nie











