Mangemaak
- Die Heuwels Fantasties
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/404679
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
D
Saamspan
D
Saamval
G D
Deur dik en dun vermink
D
Uitskakel, afskakel
Afval, uitval
Afgrond, opstaan, opdaag
G
Mangemaak
D
Uiters mangemaak (2x)
A G
Ek wens nou weer ek was nie
D
'n Grootmens nie
Ek wil nie meer nie
A
Wat anders kan ek doen
G D
Ek wil jou net op jou voorkop soen
Bm G A
En ek wens nou weer ek was nie
D A Bm
'n Grootmens nie
G A
Ek wens nou weer ek was nie
Bm G A
En ek wens nou weer ek was nie
D A Bm
'n Grootmens nie
G
Ek kan nie meer nie
D
Ek kan nie meer nie
D
Ekstaties
Dat jy is
G
Ek sit dalk die pot mis
D
Of het ek myself misgis
Ek kan nie meer nie (2x)
En ek wens nou weer ek was nie
‘n Grootmens nie
Ek wil nie meer nie
Wat anders kan ek doen
Ek wil jou net op jou voorkop soen
En ek wens nou weer ek was nie
'n Grootmens nie
Ek wens nou weer ek was nie
En ek wens nou weer ek was nie
'n Grootmens nie
Ek wil nie meer nie
Ek kan nie meer nie











