Rooi Rok Bokkie
- Die Campbells
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/247977
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
D
Jy's my hard se punt, jy's my kaalvoet kind
A
Jy's my mooiste blom wat uit die Vrystaat kom
Jy's my tok tokkie, jy's my bok bokkie
D
Swaai jou kort rokkie hier langsaan my koor
Chorus
G
Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
D
Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
A D
Sit my arm om jou lyf dan druk ek you styf vanaand
G
Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
D
Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
A D
Jy's die vonkel in my wyn, die ritme in my sokkies vanaand
Verse 2
D
Jy's my ska-rumba, my lekker ou Jan
A
Sing die liedtjies in die reen, dan fluit jy saam
Jy's my liewe Lulu, sal jy by my doe-doe
D
Jy's my meisie meisie van Verlangebaan Koor
Chorus
G
Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
D
Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
A D
Sit my arm om jou lyf dan druk ek you styf vanaand
G
Want jy's my rooi rok bokkie, ah ah ah
D
Ons gaan heel aand sokkie, ah ah ah
A D
Jy's die vonkel in my wyn, die ritme in my sokkies vanaand











