Sproetjies
- Dana Winner
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/263303
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
D Gmaj7 D Gmaj7
Verse 1
D G
Daar's n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai
A D
Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar
G
En eandag sien ek n klein dogtertjie eenkant alleen
A D
Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen
Chorus
D G A D
En ek sy: 'sproetjies, liefling, daar 's n reenboog in jou or
G D E A
Wil jy graag 'n groot geheim hoor? Almal wil graag soos jy waes
D G F# Bm
Want jy's pragtig, liefling', en sy druk saggies my hand
G A D Bm
En sy 'ek wens ek kon my deur jou or sien'.
Verse 2
D G
Al die somers en winters is nou reeds so lank al verby
A D
En die glimlag van jonkwees verberg soms nou hartseer pyn
G
En eendag sien ek sproetjies weer, en my or staar verdwaas
A D
Want die lelike eendjie verander in die mooiste swaan
Bridge
D G A D
En ek sy: 'sproetjies, jy's pragtig' en sy druk saggies my hand
G A D B
En sy: 'ek wens ek kon my deur jou or sien'
Chorus
E A
Ek gaan by die skouburg een aand na n opvoering kyk
B E
En daar dans n meisie wat net soos n veeprinses lyk
A
Met n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor
B E
Ek sien toe dis sproetjies wat harte so bekoor
Chorus
E A B E
En ek sy: 'sproetjies, liefling, dear's n reenboog in jou or
A E F#m B
Onthou jy nog die parkie en die trane in jou or?
E A G#m C#m
Sproetjies, jy's pragtig', en ek hou haar teen my vas
A B E
Sy sy: 'ek wens ek kon my deur jou or sien
Outro
A B E A E
Ek wens ek kon my deur jou or sien'











