Droom Van My Geluk
- Dana Winner
Key: auto auto ·
Orig: auto ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/481944
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
F Bb F Dm Bb
Verse 1
F Bb F
Was ook verlief, verlore verdwaald
Dm Bb
Nes `n kind wat geen gevare ken
F Bb F
Altyd maar op soek na jou
Dm Bb
Die hele wereld deur met een groot wens
Bridge
C Bb F
Maar net `n went - jy`s deel van my lewe
C Bb
Maar net `n mens - jy`s deel van my
F Bb Dm F C
Jy was vir my die een droom waarin ek kon glo
Chorus
F Bb F C
Want in jou oë as jy my aankyk
F Bb F C
Sien ek die droom van my geluk
Dm Bb C Dm Bb
en elke keer as jy net saam met my lag
C Dm Bb
weet ek dat jy nie weg sal gaan
C F
dat ek jou nie sal laat gaan
Instr
F Bb F Dm Bb
Verse 2
F Bb F
Jy is die wil, My wil om te geef
Dm Bb
Jy is die rede vir my om te leef
F Bb F
en in die nag is ek party keer bang
Dm Bb
Die hemel weet hoe ek na jou verlang
Bridge
C Bb F
Maar net `n wens - jy het my leer lewe
C Bb
Maar elke lag - was jy by my
F Bb Dm F C
Jy praat die taal, die taal wat së - Jy`s lief vir my
Chorus
F Bb F C
Want in jou oë as jy my aankyk
F Bb F C
Sien ek die droom van my geluk
Dm Bb C Dm Bb
en elke keer as jy net saam met my lag
C Dm Bb
weet ek dat jy nie weg sal gaan
C Bb
dat ek jou nie sal laat gaan
Bridge
Bb C
Jy is die vrede, wat my hart na verlang
Bb C D
Hou my vas en, laat my nooit weer gaan
Instr
C G D G C D G Em C D
Chorus
G C G D
Want in jou oë as jy my aankyk
G C D
Sien ek die droom van my geluk
G C D Em C
en elke keer as jy net saam met my lag
D Em C
weet ek dat jy nie weg sal gaan
D Em C
dat ek jou nie sal laat gaan
Outro
D G C G
dat ek jou nie sal laat gaan











