Oorgeloop
- Bouwer Bosch
Key: B B ·
Orig: B ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/336752
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
B C#m G#m E 2x
Verse 1
B
Kan jy my se
Kan jy my se
C#m G#m
Waar ek my hart moet neerle
E B
Hy is moeg om oorgeloop te word
B
Ek het probeer
B C#m G#m
Ek het probeer om self die pleisters op te plak
Maar dis moeilik
E B
Dis moeilik sonder jou
B
Dit help nie ek kla nie
B C#m G#m
Dit help nie ek vra ook vrae nie
(let ring)
Vergeet die verlede
En groet die hede
Chorus
B E
My hart hy le by jou dis al
G#m
Plek waar ek hom vertrou jy het
E
Gese jy sal hom styf vashou
Terwyl ek jou hart soek
B
By jou
By jou
E
Ek soek by jou
By jou
G#m
Hy le by jou
By jou
E
Hy le by jou
B
My hart hy le by jou
Interlude
B C#m G#m E
Verse 2
B
Kan ek jou se
B C#m G#m
Kan ek jou se dat ek nog meer saam jou wil he
E B
Want my hande voel so tuis by jou
B
Sal jy my weer
B C#m G#m
Sal jy my weer leer om gewoontes af te leer
Want dis moeilik
E B
Dis moeilik sonder jou
B
Vir lank nie gepraat nie
B C#m G#m
Vir lank nie aan jou geraak nie
Ek voel hoe ek bewe
E B
Jy laat my lewe
Chorus
B E
My hart hy le by jou dis al
G#m
Plek waar ek hom vertrou jy het
E
Gese jy sal hom styf vashou
Terwyl ek jou hart soek
B
By jou
By jou
E
Ek soek by jou
By jou
G#m
Hy le by jou
By jou
E
Hy le by jou
B
My hart hy le by jou
Bridge
E G#m F#
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
B
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
G#m F#
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
B
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
G# G#m
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
Chorus
B E
My hart hy le by jou dis al
G#m
Plek waar ek hom vertrou jy het
E
Gese jy sal hom styf vashou
Terwyl ek jou hart soek
B
By jou
By jou
E
Ek soek by jou
By jou
G#m
Hy le by jou
By jou
E
Hy le by jou
B
My hart hy le by jou











