Stiltes
- Bouwer & Lucinda
Key: Am Am ·
Orig: Am ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/31905
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
palm mute diep note
Am Fmaj7 C C/B
Verse 1
Am Fmaj7 C C/B
Ons word die foute wat ons heeltyd maak.
Am Fmaj7 C C/B
Ek het nie myself nou nodig nie
Am Fmaj7 C C/B
My hart is sterker en swakker as wat ek dink of as wat ek voorgee
Am Fmaj7 C C/B
Dis met jou hande geskryf, jou siel en jou lyf, ons mag nie opgee nie
Chorus 1
C
Ek kan jou nie laatgaan nie
C/B
Ek kan jou nie laatgaan nie
Am
Ek kan jou nie laatgaan nie
Fmaj7
Ek kan jou nie laatgaan nie
C
Ek kan jou nie laatgaan nie
C/B
Ek kan jou nie laatgaan nie
Am
Ek kan jou nie laatgaan nie
Fmaj7
Ek kan jou nie laatgaan nie
Verse 2
Am Fmaj7 C C/B
Ek skeer my hart nou middel deur
Am Fmaj7 C C/B
Een halfte vir jou die ander halfte los ek by die deur.
Am Fmaj7 C C/B
Dis in die stiltes waar ek jou hoor, in die geraas waar ek jou verloor
Am Fmaj7 C C/B
Wat ons nie weet nie kan ons nie aanraak nie, kan ons nie seer maak nie.
Am Fmaj7 C C/B
Dis die regte plek verkeerde tyd ek haal nie nou asem vir myself nie.
Am Fmaj7 C C/B
Dis die regte tyd verkeerde plek ons haal nie nou asem vir mekaar nie.
Chorus 2
C
Ek wil jou nooit laat gaan nie
C/B
Ek wil jou nooit laat gaan nie
Am
Ek wil jou nooit laat gaan nie
Fmaj7
Ek wil jou nooit laat gaan nie
C
Ek wil jou nooit laat gaan nie
C/B
Ek wil jou nooit laat gaan nie
Am
Ek wil jou nooit laat gaan nie
Fmaj7
Ek wil jou nooit laat gaan nie
Chorus 3
C
Ek sal jou nooit laat gaan nie
C/B
Ek sal jou nooit laat gaan nie
Am
Ek sal jou nooit laat gaan nie
Fmaj7
Ek sal jou nooit laat gaan nie
C
Ek sal jou nooit laat gaan nie
C/B
Ek sal jou nooit laat gaan nie
Am
Ek sal jou nooit laat gaan nie
Fmaj7
Ek sal jou nooit laat gaan nie











