Appel - Lemoene
- Bok van Blerk
Key: C C ·
Orig: C ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/767232
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
C C C C
Verse
C
daars 'n nuwe boer op die dorp
F
sy dra haar khaki rokkies kort
G F C G
sy ry 'n F250 opgeroesde Ford
C
sy ken van trekker ry
F
en in die kroeg baklei
G
en ek wens ek kon die geheim
F G
van haar boerdery kry
Chorus
C C
en ons skree
C C
wys my jou lemoene
C C
of jou boer pampoene
F G
ek wil so graag aan dit voel
F G
of jou kaalgat perskes
F G
of dit die moeite werd is
F C
ek sal dit defnitief moet proe
Verse
C
ons het twee bottels kaf gedraf
F
die spioene het nuwe krag
G
die honde het beginne blaf
F C
soos ons in die langras le en wag
hande-viervoet tot by die stoor
F
toe japie hoor hoe haal sy oor
G
toe ek weer sien staan sy reg voor my
F G
met 'n haal geweer gerig op my
Chorus
C
en ons skree
wys my jou lemoene
of jou boer pampoene
F G
ek wil so graag aan dit voel
F G
of jou kaalgat perskes
F G
of dit die moeite werd is
F C
ek sal dit defnitief moet proe
Interlude
...
C
"okay sally jyt nou vir ons gevang
F
ons is nou op helder dag betrap
G
maar kan ons maar kan ons nie maar 'n plan maak dat ons tog jou lemoene sien nie
F G C
iets vir iets ons sal jou ons pere wys, dan wys jy ons jou lemoene"
...
Chorus
C C
wys my jou lemoene
C C
of jou boer pampoene
F G
ek wil so graag aan dit voel
F G
of jou kaalgat perskes
F G
of dit die moeite werd is
F C
ek sal dit defnitief moet proe
Outro
C
en ons skree
wys my jou lemoene
of jou boer pampoene
F G
ek wil so graag aan dit voel
F G
of jou kaalgat perskes
F G
of dit die moeite werd is
F C G
ek sal dit defnitief moet proe
F C G
ek sal dit defnitief moet proe
F C
ek sal dit defnitief moet proe











