68 Chevy
- Bok van Blerk
Key: A A ·
Orig: A ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/452077
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
A
Verse 1
D A D
Sy ry 'n 1968 ... Chevy,
E D A
Sy sê daar's soveel om te sien,
D
En soos sy weg trek voel my hart ... heavy,
E D A
Maar ek kon niks sê dat sy bly,
Verse 2
D
En al my vriende sê vir my ... Buddy,
E D A
'n One night stand is mos nie trou,
D
Want girls so mooi soos sy gaan nooit ... Steady,
E D A
En girls soos sy weet nie van bly,
Chorus
A A A
Toe sê my,
D A
Is jy nog steeds so lief vir my ... Minki,
E
Soos daal aand op die plaas, ons het so geraas,
D A
Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery,
D A
Maar nou is jy so ver my ... Minki,
E
En ek wag by die kraai, waar die stofpad waai,
D A
Want ek's 'n man wat by jou kan staan,
Verse 3
A D
En elke aand dink ek aan jou Minki,
E D A
Dink watter ou voel aan jou lyf,
D
En al my pêlle sê ek's mal ... Crazy,
E D A
Maar ek weet jy dink ook aan my,
Chorus
A A A
Toe sê my,
D A
Is jy nog steeds so lief vir my ... Minki,
E
Soos daal aand op die plaas, ons het so geraas,
D A
Jy't gesê jy wil bly, want jy's klaar gery,
D A
Maar nou is jy so ver my ... Minki,
E
En ek wag by die kraai, waar die stofpad waai,
D A
Want ek's 'n man wat by jou kan staan,
Verse 4
A D
En hoe ver gaan jy met daai ou ... Chevy,
E D A
En hoeveel moet jou hart nog sien,
D
En soos die paaie rol en draai ... Minki,
E D A
Onthou dar êrens kan jy bly.