Liewe Lulu
- Blackie Swart
Key: G G ·
Orig: G ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/972295
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
| G |
C G
O liewe Lulu, sal jy vannaand by my kom doedoe?
D
Die liefde brand hier in my hart soos voedoe.
G
My drome lê in skerwe liewe Lulu
Verse 1
G D
Oh ek kry hoendervleis as jy die dansbaan betree.
C G
Ek fantaseer oor hoe jy alles gee,
C D
en as jy uithaal en daai lyf so lekker swaai,
G
dan word ek mal.
D
Sonder jou is die dansbaan verlate my nooi.
C G
My hele lyf bewe want mooi bly maar mooi.
C D
My hart gaan op loop as jou oe en jou
G
smile spot met my.
Chorus
C G
O liewe Lulu, sal jy vannaand by my kom doedoe?
D
Die liefde brand hier in my hart soos voedoe.
G
My drome lê in skerwe liewe Lulu.
C
O liewe Lulu, jy is die prinses van die nag.
G
Liewe Lulu, jy't my in jou mag.
D G
Liewe Lulu, my drome in jou siel verdrink.
Verse 2
G D
En as almal staar na die meisie hier voor
C G
tergende glimlag, met haar oë jou deurboor.
C D
Dit leef as sy dans en sy gly soos 'n kat
G
oor die vloer.
D
Daar's iets in jou meisie weat my bloed laat stol.
C G
My oë vasgevang en my hart is op hol.
C D
Die passie waarmee jy die dansbaan regeer,
G
liewe Lulu.
Chorus
C G
O liewe Lulu, sal jy vannaand by my kom doedoe?
D
Die liefde brand hier in my hart soos voedoe.
G
My drome l in skerwe liewe Lulu.
C
O liewe Lulu, jy is die prinses van die nag.
G
liewe Lulu, jy't my in jou mag.
D G
liewe Lulu, my drome in jou siel verdrink.
Solo
| G | D | C | G |
| C | D | G | % |
Chorus
C G
O liewe Lulu, sal jy vannaand by my kom doedoe?
D
Die liefde brand hier in my hart soos voedoe.
G
My drome l in skerwe liewe Lulu.
C
O liewe Lulu, jy is die prinses van die nag.
G
Liewe Lulu, jy't my in jou mag.
D G
Liewe Lulu, my drome in jou siel verdrink.
Chorus
C G
O liewe Lulu, sal jy vannaand by my kom doedoe?
D
Die liefde brand hier in my hart soos voedoe.
G
My drome l in skerwe liewe Lulu.
C
O liewe Lulu, jy is die prinses van die nag.
G
Liewe Lulu, jy't my in jou mag.
D G
Liewe Lulu, my drome in jou siel verdrink.
Outro
D G
O liewe Lulu, sal jy vannaand by my kom doedoe?
D G
O liewe Lulu, O liewe mooie sexy Lulu.