Groen Koringlande
- Ben E Madison
Key: Bb Bb ·
Orig: Bb ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/316218
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
Bb F C7 F Bb
Verse
F Bb F
Elke aand langs die groen koringlande
Gm C7 F Bb F
Wag jy daar as die skaduwees daal
F Bb F
Hand aan hand ons in groen koringlande
Gm C7 F F7
Wat ons saam in die skemer in dwaal
Chorus
Bb F
As die maan deur die wolke vir ons loer
Dm G7 C C7 C
Word ons saam na 'n paradys vervoer
F Bb F
Drome droom ons in groen koringlande
Gm C7 F
Wat ons lewens lank saam kan bewaar
Instr
F Bb F
Gm C7 F
F Bb F
Gm C7 F F7
Chorus
Bb F
As die maan deur die wolke vir ons loer
Dm G7 C D
Word ons saam na 'n paradys vervoer
G C G
Drome droom ons in groen koringlande
Am7 D7 Bm Fm E7
Wat ons lewens lank saam kan bewaar
Outro
Am7 D G C G
Wat ons lewens lank saam kan bewaar











