Rakke Vol Bottels
- Basjan
Key: C C ·
Orig: C ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/931030
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Verse 1
C G
Takamina, takamoena, takahona, papegaai
G C
Ons is genooi om by julle te kom braai
C G
Daar’s lekker hoender boudjies en tamatie slaai
G C
Ons is genooi om by julle te kom braai
Chorus
F C G C
La la la la la la, la la la la
F C G C
La la la la la la, la la la la
Verse 2
C G
En my oupa het ‘n hond sonder tande in sy mond
G C
Sy hare is gespikkel en sy ore bont
C G
Hy sukkel met die diere en hy rol in die grond
G C
Hardloop met ‘n bosluis in sy een oor rond.
Chorus
F C G C
La la la la la la, la la la la
F C G C
La la la la la la, la la la la
Instr
TRANSPOSE TO 5
G G D G
G G D G
Verse 3
C G
Polonaise polonaise jou baie lekker ding
G C
Dis om jou, dis om jou wat ek so sing
C G
Dis jy wat in die donker om die kraalkie klim
G C
Vir my daai gevoelte in my binneste bring
Chorus
F C G C
La la la la la la, la la la la
F C G C
La la la la la la, la la la la
Verse 4
C G
Daar is rakke en rakke vol bottels wat wag
G C
Vliee het die labels toe gesak
C G
Net so honger soos ‘n brommer en so steek soos ‘n by
G C
Wonder wat is nou weer fout met my
Chorus
F C G C
La la la la la la, la la la la
F C G C
La la la la la la, la la la la











