Ek Is Ryk
- Adam Tas (South Africa)
Key: E E ·
Orig: E ·
Capo:
·
Time: 4/4 ·
check_box_outline_blankSimplify
chord-pro
www.khmerchords.com/chords/116403
There was a formatting error in your song. Please check for missing brackets or invalid structure.
Intro
E Esus4 E Esus4
Verse 1
E Esus4
Sien die stofpad van my siel
E Esus4
Ek is moeg, ek is droog, ek is klaar
E Esus4
Die dag was lank, die son bly hoog
E Esus4
Net 'n reenwolk kan als laat bedaar
B A Asus2
Dan sien ek jou staan, en alles word stil
Verse 2
E Esus4
Die windpomp draai sy lemme flou
E Esus4
Maar die water het lank reeds gestop
E Esus4
Die wind bly teister hou aan draai
E Esus4
Sy gefluister sit vas in my kop
B A Asus2
Dan sien ek jou staan, en alles word stil
Chorus
E Esus4
Deur die skroei van die son, deur die wind
E Esus4
Jou liefde maak my soos 'n kind
C#m A
Ek is ryk, want jy het my lief
E
Oeh oh oh oeh oeh
B
Ek is ryk
E Esus4
Deur die kaalheid van droogte deur vuur
E Esus4
Dan weet ek nogsteeds jy is hier
C#m B A
Ek is ryk, want jy het my lief
E B
Oeh oh oh oeh oeh
E Esus E Esus
Ek is ryk
Verse 3
E Esus4
Ek vind my rus hier in jou koelte
E Esus4
Jou stoep my bestemming van vrede
E Esus4
Jy vat my hand kyk in my oe
E
En ek weet als sal uitwerk
Esus4
Ons Vader sal sorg
Chorus
E Esus4
Deur die skroei van die son, deur die wind
E Esus4
Jou liefde maak my soos 'n kind
C#m A
Ek is ryk, want jy het my lief
E
Oeh oh oh oeh oeh
B
Ek is ryk
E Esus4
Deur die kaalheid van droogte deur vuur
E Esus4
Dan weet ek nogsteeds jy is hier
C#m B A
Ek is ryk, want jy het my lief
E B
Oeh oh oh oeh oeh
F#m E/G# A
Ek is ryk
Bridge
F#m E
Oeh oeh oeh
A E B
Jou liefde gee my trane
A E B
Jou lig verdryf die nag wat weer kommer wil bring
Outro verse
E Esus4
Ek vind my rus hier in jou koelte
E Esus4
Jou stoep my bestemming van vrede
E Esus4
Jy vat my hand kyk in my oe
E
En ek weet als sal uitwerk
Esus4 E
Ons Vader sal sorg











